Eksodus 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Dit is dié Aäron en Moses vir wie Jehovah gesê het:+ “LEI die kinders van Israel uit Egipteland uit volgens hulle leërs.”+ Eksodus 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+
26 Dit is dié Aäron en Moses vir wie Jehovah gesê het:+ “LEI die kinders van Israel uit Egipteland uit volgens hulle leërs.”+
18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+