Handelinge 7:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Die slegte behandeling van my volk wat in Egipte is, het ek beslis gesien,+ en ek het hulle gekerm gehoor+ en ek het neergedaal om hulle te verlos.+ Kom dan nou, ek sal jou na Egipte stuur.’+
34 Die slegte behandeling van my volk wat in Egipte is, het ek beslis gesien,+ en ek het hulle gekerm gehoor+ en ek het neergedaal om hulle te verlos.+ Kom dan nou, ek sal jou na Egipte stuur.’+