-
Job 1:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En wanneer die dae van die feesmaal dan die kring voltooi het, het Job gestuur en hulle geheilig;+ en hy het die oggend vroeg opgestaan en brandoffers+ gebring ooreenkomstig die getal van hulle almal; want, het Job gesê, “miskien het my seuns gesondig en God in hulle hart+ vervloek”.+ So het Job altyd gedoen.+
-