14 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk! My siel is nie verontreinig nie;+ ook het ek van my jeug af selfs tot nou toe nie ’n dier wat doodgegaan het of ’n verskeurde dier geëet nie,+ en in my mond het daar geen bedorwe vleis gekom nie.”+