Numeri 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op die veertiende dag in hierdie maand, tussen die twee aande,+ moet julle dit op die vasgestelde tyd daarvoor berei. Volgens al die insettinge en al die gebruiklike prosedures daarvoor moet julle dit berei.”+ Numeri 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, sal Jehovah se pasga wees.+
3 Op die veertiende dag in hierdie maand, tussen die twee aande,+ moet julle dit op die vasgestelde tyd daarvoor berei. Volgens al die insettinge en al die gebruiklike prosedures daarvoor moet julle dit berei.”+