Eksodus 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En op die eerste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees, en op die sewende dag ’n heilige byeenkoms.+ Geen werk moet daarop gedoen word nie.+ Net wat elke siel nodig het om te eet, dit alleen mag vir julle gedoen word.+
16 En op die eerste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees, en op die sewende dag ’n heilige byeenkoms.+ Geen werk moet daarop gedoen word nie.+ Net wat elke siel nodig het om te eet, dit alleen mag vir julle gedoen word.+