Eksodus 29:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En jy moet die bors+ van die beweegoffer heilig en die boud van die heilige deel, wat beweeg is en wat van die inhuldigingsram+ bygedra is, van wat vir Aäron en van wat vir sy seuns was. Levitikus 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Daarna het hy dit alles op die palms van Aäron en die palms van sy seuns gesit en dit as ’n beweegoffer voor Jehovah heen en weer begin beweeg.+
27 En jy moet die bors+ van die beweegoffer heilig en die boud van die heilige deel, wat beweeg is en wat van die inhuldigingsram+ bygedra is, van wat vir Aäron en van wat vir sy seuns was.
27 Daarna het hy dit alles op die palms van Aäron en die palms van sy seuns gesit en dit as ’n beweegoffer voor Jehovah heen en weer begin beweeg.+