Levitikus 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Aäron het onmiddellik nader gegaan na die altaar en die sondofferkalf geslag wat vir hom was.+ Levitikus 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hy die brandoffer geslag, en Aäron se seuns het vir hom die bloed aangegee, en hy het dit rondom op die altaar gesprinkel.+
12 Toe het hy die brandoffer geslag, en Aäron se seuns het vir hom die bloed aangegee, en hy het dit rondom op die altaar gesprinkel.+