Levitikus 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En as die een met ’n lopende afskeiding rein word van sy lopende afskeiding, dan moet hy vir hom sewe dae vir sy reiniging tel,+ en hy moet sy klere was en sy vlees in lopende water bad;+ en hy sal rein wees.
13 “‘En as die een met ’n lopende afskeiding rein word van sy lopende afskeiding, dan moet hy vir hom sewe dae vir sy reiniging tel,+ en hy moet sy klere was en sy vlees in lopende water bad;+ en hy sal rein wees.