Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Jy moet vir die kinders van Israel sê: ‘Enige man van die kinders van Israel en enige inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling in Israel woon, wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee,+ moet vir seker doodgemaak word. Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi.

  • 1 Konings 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.

  • 2 Konings 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+

  • Handelinge 7:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Maar dit was die tent van Molog+ en die ster+ van die god Refan wat julle opgeneem het, die afbeeldsels wat julle gemaak het om hulle te aanbid. Gevolglik sal ek julle tot anderkant Babilon wegvoer.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel