Eksodus 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak, tot heerlikheid en prag.+ Eksodus 29:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “En die heilige klere+ wat Aäron s’n is, sal vir sy seuns+ ná hom dien, om hulle daarin te salf+ en om daarin hulle hand met mag te vul.+ Levitikus 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “En die priester wat gesalf sal word+ en wie se hand met mag gevul sal word om as opvolger+ van sy vader as priester te dien,+ moet versoening doen en moet die linneklere aantrek.+ Dit is heilige klere.+
29 “En die heilige klere+ wat Aäron s’n is, sal vir sy seuns+ ná hom dien, om hulle daarin te salf+ en om daarin hulle hand met mag te vul.+
32 “En die priester wat gesalf sal word+ en wie se hand met mag gevul sal word om as opvolger+ van sy vader as priester te dien,+ moet versoening doen en moet die linneklere aantrek.+ Dit is heilige klere.+