11 Toe het Juda vir Tamar, sy skoondogter, gesê: “Woon as ’n weduwee in die huis van jou vader totdat my seun Sela groot is.”+ Want hy het by homself gesê: “Dalk sterf hy ook soos sy broers.”+ Gevolglik het Tamar gegaan en in haar vader se huis gewoon.+