5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+
14 “‘Nietemin het ek ’n paar dinge teen jou, dat jy daar diegene het wat vashou aan die leer van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te lê, om afgodsoffers te eet en om hoerery te pleeg.+