Numeri 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want ek sal jou vir seker grootliks eer,+ en alles wat jy vir my sê, sal ek doen.+ Kom dus asseblief tog. Vervloek tog hierdie volk vir my.’” Numeri 24:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En maak dan nou dat jy wegkom na jou plek. Ek het by myself gesê dat ek jou vir seker gaan eer,+ maar kyk! Jehovah het jou die eer ontsê.”
17 Want ek sal jou vir seker grootliks eer,+ en alles wat jy vir my sê, sal ek doen.+ Kom dus asseblief tog. Vervloek tog hierdie volk vir my.’”
11 En maak dan nou dat jy wegkom na jou plek. Ek het by myself gesê dat ek jou vir seker gaan eer,+ maar kyk! Jehovah het jou die eer ontsê.”