Numeri 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hierop het hy sy spreuk aangehef en gesê:+ “Staan op, Balak, en luister.Luister tog na my, o seun van Sippor.+ Numeri 24:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het derhalwe sy spreuk aangehef+ en gesê: “Die woord van Biʹleam, die seun van Beor,En die woord van die man met die geopende oog,+
18 Hierop het hy sy spreuk aangehef en gesê:+ “Staan op, Balak, en luister.Luister tog na my, o seun van Sippor.+
3 Hy het derhalwe sy spreuk aangehef+ en gesê: “Die woord van Biʹleam, die seun van Beor,En die woord van die man met die geopende oog,+