Numeri 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Balak vir hom gesê: “Kom tog asseblief saam met my na ’n ander plek van waar jy hulle kan sien. Net die buitenste rand van hulle sal jy sien,+ en jy sal hulle almal nie sien nie. En vervloek hulle daarvandaan vir my.”+
13 Toe het Balak vir hom gesê: “Kom tog asseblief saam met my na ’n ander plek van waar jy hulle kan sien. Net die buitenste rand van hulle sal jy sien,+ en jy sal hulle almal nie sien nie. En vervloek hulle daarvandaan vir my.”+