Numeri 3:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het. Numeri 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En trek Aäron se klere uit,+ en jy moet dit vir sy seun Eleaʹsar+ aantrek; en Aäron sal tot sy volk versamel word en sal daar sterf.”+
32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het.
26 En trek Aäron se klere uit,+ en jy moet dit vir sy seun Eleaʹsar+ aantrek; en Aäron sal tot sy volk versamel word en sal daar sterf.”+