Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hulle het by elke gepaste geleentheid oor die volk reggespreek. ’n Moeilike saak het hulle voor Moses gebring,+ maar al die klein sake het hulle self as regters hanteer.

  • Deuteronomium 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “As ’n saak wat ’n regterlike beslissing vereis, te buitengewoon vir jou is,+ soos ’n saak waarby bloed vergiet is,+ waarby ’n wettige eis ingestel is+ of ’n gewelddaad gepleeg is, geskilpunte+ in jou poorte, dan moet jy opstaan en opgaan na die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel