Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En jy moet doeke van bokhaar+ vir die tent oor die tabernakel maak. Jy moet elf tentdoeke maak.

  • Eksodus 35:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 naamlik die tabernakel met sy tent en sy bedekking, sy hakies en sy paneelrame, sy stawe, sy pilare en sy voetstukke;

  • Numeri 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle moet die tentdoeke+ van die tabernakel en die tent van samekoms+ dra, sy bedekking+ en die bedekking van robbevelle+ wat daar bo-oor is, en die skerm+ van die ingang van die tent van samekoms,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel