Genesis 46:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 moet julle sê: ‘U knegte was van ons jeug af tot nou toe nog altyd veeboere, ons sowel as ons voorvaders’,+ sodat julle in die land Gosen kan woon,+ want elke skaapwagter is vir Egipte verfoeilik.”+ Deuteronomium 2:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Net die mak diere het ons as roofgoed vir ons geneem, saam met die buit van die stede wat ons ingeneem het.+
34 moet julle sê: ‘U knegte was van ons jeug af tot nou toe nog altyd veeboere, ons sowel as ons voorvaders’,+ sodat julle in die land Gosen kan woon,+ want elke skaapwagter is vir Egipte verfoeilik.”+
35 Net die mak diere het ons as roofgoed vir ons geneem, saam met die buit van die stede wat ons ingeneem het.+