21En die Kanaäniet, die koning van Arad,+ wat in die Negeb+ gewoon het, het te hore gekom dat Israel met die pad van Aʹtarim gekom het, en hy het begin om teen Israel te veg en party van hulle as gevangenes weg te voer.
16 En die kinders van die Keniet,+ wie se skoonseun Moses was,+ het saam met die kinders van Juda uit die palmstad+ na die wildernis van Juda opgetrek, wat suid van Arad+ lê. Toe het hulle onder die volk gaan woon.+