6 En as die ouderdom van ’n maand oud tot vyf jaar oud is, dan moet die geskatte waarde van iemand van die manlike geslag vyf+ sikkels silwer wees en moet die geskatte waarde vir die vroulike geslag drie sikkels silwer wees.
16 En met ’n loskoopprys daarvoor moet jy dit vanaf ’n maand oud loskoop, volgens die geskatte waarde, vyf sikkels silwer volgens die sikkel van die heiligdom.+ Dit is twintig gera.+