Numeri 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wie se hand met mag gevul is om as priesters te dien.+ Numeri 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+
3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wie se hand met mag gevul is om as priesters te dien.+
10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+