Eksodus 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ Dit was die families van die Leviete, volgens hulle familieafstamming.+ Numeri 3:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Van Meraʹri was daar die familie van die Magliete+ en die familie van die Musiete.+ Dit was die families van Meraʹri.+
19 En die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ Dit was die families van die Leviete, volgens hulle familieafstamming.+
33 Van Meraʹri was daar die familie van die Magliete+ en die familie van die Musiete.+ Dit was die families van Meraʹri.+