Eksodus 30:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “En jy moet daarmee die tent van samekoms+ en die ark van die getuienis salf, Levitikus 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moses het toe die salfolie geneem en die tabernakel+ en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig.
10 Moses het toe die salfolie geneem en die tabernakel+ en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig.