Numeri 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “En dié wat aan die oostekant kamp opslaan, teen die sonsopgang, moet die driestamafdeling van die kamp van Juda volgens hulle leërs wees, en die owerste van die kinders van Juda is Nagson,+ die seun van Amminaʹdab.
3 “En dié wat aan die oostekant kamp opslaan, teen die sonsopgang, moet die driestamafdeling van die kamp van Juda volgens hulle leërs wees, en die owerste van die kinders van Juda is Nagson,+ die seun van Amminaʹdab.