Eksodus 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jy sal gewis uitgeput raak, jy sowel as hierdie volk wat by jou is, want hierdie saak is ’n te groot las vir jou.+ Jy kan dit nie alleen doen nie.+ Deuteronomium 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “En ek het in dié tyd vir julle gesê: ‘Ek kan julle nie alleen dra nie.+
18 Jy sal gewis uitgeput raak, jy sowel as hierdie volk wat by jou is, want hierdie saak is ’n te groot las vir jou.+ Jy kan dit nie alleen doen nie.+