Eksodus 34:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe Aäron en al die kinders van Israel Moses sien, kyk! toe het die vel van sy gesig geglinster, en hulle het bang geword om naby hom te kom.+ 2 Petrus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+ Judas 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Op dieselfde wyse verontreinig ook hierdie mense, wat hulle aan drome oorgee,+ nietemin die vlees en verontagsaam hulle heerskappy+ en praat hulle smadend van heerlikes.+
30 Toe Aäron en al die kinders van Israel Moses sien, kyk! toe het die vel van sy gesig geglinster, en hulle het bang geword om naby hom te kom.+
10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+
8 Op dieselfde wyse verontreinig ook hierdie mense, wat hulle aan drome oorgee,+ nietemin die vlees en verontagsaam hulle heerskappy+ en praat hulle smadend van heerlikes.+