30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+
30 Julle sal nie in die land ingaan waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het+ om daar by julle te woon nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+