Genesis 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Abram het in tente bly woon. Later het hy gaan woon tussen die groot bome van Mamre,+ wat in Hebron+ is; en daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou.+
18 En Abram het in tente bly woon. Later het hy gaan woon tussen die groot bome van Mamre,+ wat in Hebron+ is; en daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou.+