Deuteronomium 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’
28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’