21 Daarna het Israel vir Josef gesê: “Kyk, ek is sterwend,+ maar God sal voortdurend met julle wees en julle na die land van julle voorvaders terugbring.+
16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+
20“As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+