Numeri 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan. Numeri 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die hele vergadering het egter daarvan gepraat om hulle met klippe te gooi.+ En Jehovah se heerlikheid het bokant die tent van samekoms aan al die kinders van Israel verskyn.+
5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan.
10 Die hele vergadering het egter daarvan gepraat om hulle met klippe te gooi.+ En Jehovah se heerlikheid het bokant die tent van samekoms aan al die kinders van Israel verskyn.+