26 “‘Net die eersgeborene onder die diere, wat as die eersgeborene vir Jehovah gebore word,+ dit mag geen man heilig nie. Hetsy dit ’n bul of ’n skaap is, dit behoort aan Jehovah.+
13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipteland getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”