Deuteronomium 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 dan sal Jehovah jou God dit beslis in jou hand gee, en jy moet elke man daarin met die skerpte van die swaard slaan.+ Josua 21:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Daarbenewens het Jehovah hulle aan alle kante rus gegee,+ ooreenkomstig alles wat hy hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ en nie een van al hulle vyande het voor hulle standgehou nie.+ Al hulle vyande het Jehovah in hulle hand gegee.+
13 dan sal Jehovah jou God dit beslis in jou hand gee, en jy moet elke man daarin met die skerpte van die swaard slaan.+
44 Daarbenewens het Jehovah hulle aan alle kante rus gegee,+ ooreenkomstig alles wat hy hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ en nie een van al hulle vyande het voor hulle standgehou nie.+ Al hulle vyande het Jehovah in hulle hand gegee.+