Numeri 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het Moses vir die regters van Israel gesê:+ “Maak elkeen van julle sy manne dood+ wat hulle aan die Baäl van Peor verbind het.” 2 Samuel 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarop het Dawid die jong manne beveel, en dié het hulle doodgemaak+ en hulle hande en hulle voete afgekap en hulle by die dam in Hebron opgehang;+ en die kop van Is-Boset het hulle geneem en toe in die graf van Abner in Hebron+ begrawe.
5 Toe het Moses vir die regters van Israel gesê:+ “Maak elkeen van julle sy manne dood+ wat hulle aan die Baäl van Peor verbind het.”
12 Daarop het Dawid die jong manne beveel, en dié het hulle doodgemaak+ en hulle hande en hulle voete afgekap en hulle by die dam in Hebron opgehang;+ en die kop van Is-Boset het hulle geneem en toe in die graf van Abner in Hebron+ begrawe.