Deuteronomium 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En as die goddelose slae verdien,+ dan moet die regter hom uitgestrek laat lê en hom voor hom ’n aantal houe laat kry+ ooreenkomstig sy goddelose daad. Spreuke 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+ Spreuke 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Strafgerigte is stewig bevestig vir spotters,+ en slae vir die rug van sotte.+ Spreuke 20:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Kneuswonde skuur die kwaad weg;+ en slae die diepste dele van die buik.+
2 En as die goddelose slae verdien,+ dan moet die regter hom uitgestrek laat lê en hom voor hom ’n aantal houe laat kry+ ooreenkomstig sy goddelose daad.
13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+