24 dan moet julle hulle twee na die poort van dié stad uitbring en hulle met klippe gooi, en hulle moet sterf, die meisie omdat sy nie in die stad geskreeu het nie, en die man omdat hy die vrou van sy medemens verneder het.+ So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim.+