Deuteronomium 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het. Deuteronomium 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ‘Jy trek vandag verby die gebied van Moab, dit wil sê Ar,+
9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.