35 Toe het hulle hom en sy seuns en sy hele volk verslaan, totdat daar vir hom geen oorlewende oorgebly het nie;+ en hulle het sy land in besit geneem.+
12 die hele koninklike gebied van Og+ in Basan, wat in Asʹtarot en in Edreʹï regeer het+—hy het oorgebly van wat oor was van die Refaïete+—en Moses het hulle verslaan en hulle uit hulle besitting verdryf.+