6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+
21 “‘En ek sal deur my hele bergstreek ’n swaard teen hom oproep’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Die swaard van elkeen sal teen sy eie broer wees.+