40 as ’n gedagtenis vir die kinders van Israel, sodat geen vreemde+ man, wat nie uit die nageslag van Aäron is nie, nader sou kom om reukwerk voor Jehovah te laat rook nie,+ en sodat niemand soos Korag en sy vergadering sou word nie,+ net soos Jehovah vir hom deur middel van Moses gesê het.