Genesis 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+ 1 Konings 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 In die Jordaandistrik+ het die koning dit in die kleivorm gegiet, tussen Sukkot+ en Sartan.+
10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+