Deuteronomium 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 (die Sidoniërs het Hermon Sirjon+ genoem, en die Amoriete het dit Senir+ genoem), Josua 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die Kanaäniete+ in die ooste en die weste, en die Amoriete+ en die Hetiete+ en die Perissiete+ en die Jebusiete+ in die bergstreek en die Hewiete+ aan die voet van Hermon+ in die land Mispa.+
3 die Kanaäniete+ in die ooste en die weste, en die Amoriete+ en die Hetiete+ en die Perissiete+ en die Jebusiete+ in die bergstreek en die Hewiete+ aan die voet van Hermon+ in die land Mispa.+