Levitikus 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+
16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+