Markus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+ Lukas 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy het geantwoord en gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+
30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+
27 Hy het geantwoord en gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+