Eksodus 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+ Numeri 33:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+
30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+
52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+