Deuteronomium 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+ Johannes 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen.+ Jakobus 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+
32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+
22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+