33 En daar het ons die Neʹfilim gesien, die kinders van Enak,+ wat van die Neʹfilim afkomstig is, sodat ons in ons eie oë soos sprinkane geword het, en so het ons ook in hulle oë geword.”+
28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’
21 Hulle was ’n groot en talryke volk, en lank soos die Enakiete;+ en Jehovah het hulle voor hulle uit verdelg,+ sodat hulle hulle uit hulle besitting kon verdryf en in hulle plek kon woon;