-
Eksodus 34:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Toe het Moses twee kliptafels uitgekap soos die eerstes en die oggend vroeg opgestaan en teen die berg Siʹnai opgeklim, net soos Jehovah hom beveel het, en hy het die twee kliptafels in sy hand geneem.
-